Ek sien vanoggend die foto van Toorts op Fb, en dadelik dink ek aan wat Mark Twain geskryf het. Ja, ek het ‘n groot liefde vir sy skryfwerk, en sal hom seker nog baie aanhaal.
We wandered contentedly around here and there in India; to Lahore, among other places, where the Lieutenant-Governor lent me an elephant. This hospitality stands out in my experiences in stately isolation. It was a fine elephant, affable, gentlemanly, educated, and I was not afraid of it. I even rode it with confidence through the crowded lanes of the native city, where it scared all the horses out of their senses, and where children were.always just escaping its feet. It took the middle of the road in a fine independant way, and left it to the world to get out of the way or take the consequences. I am used to being afraid of collisions when.I ride or drive, but when one is on top of an elephant that feeling is absent. I could have ridden in comfort through a regiment of runaway teams. I could easily learn to prefer an elephant to any other vehicle, partly because of that immunity from collisions, and partly because of the fine view one has from up there, and partly because of the dignity one feels in that high place, and partly because one can look in at the windows and see what is going on privately among the family. The Lahore horses were used to elephants but they were raptutously afraid of them just the same. It seemed curious. Perhaps the better they know the elephant the more they respect him in that peculiar way.
Nou het jy my ge-inspireer om weer sy boeke oor te lees!
LikeLiked by 2 people
Ek lees sy reisverhale oor en oor. Daar is te veel in om dit die eerste keer alles in te neem.
LikeLiked by 1 person
My soort boeke ook. Biblioteek, hier kom ek.
LikeLiked by 1 person
Het jy nie ‘n kindle nie? Ek het al sy werk op my kindle afgelaai.
LikeLiked by 1 person
Ek het een, Kameel, maar ek soek tog die rerige boek in my hande. Stupid, ek weet.
LikeLiked by 1 person
My spelling! Geïnspireer…miskien moet ek net eers weer die spelreëls loop leer voor ek verder lees!☺
LikeLiked by 1 person
Verrassing om myself te sien op my blog! 🙂
LikeLike
Jy pas dan so mooi by die beskrywing.😊
LikeLiked by 1 person
😁
LikeLike
Aitsa Kyk net onse Toortsie!
LikeLiked by 1 person
Net so tuis op ‘n olifant se rug as voor die stoof.
LikeLiked by 1 person
Waar is Toorts se kopdoek? Oulike foto en besonderse beskrywing deur Mark Twain. Ek sou ook nie omgee om ‘n olifant as vervoermiddel te hê nie.
LikeLiked by 1 person
Toorts sal nou altyd met haar kopdoek vereenselwig word 😀😀😀 Sien ook nie ‘n frangelico….. poeding in haar hande nie. Ek lees Mark Twain se reisverrhale oor en oor. Net te veel kwikslae en beskrywings in om dit alles die eerste keer in te neem. Ek het as dogtertjie by die dieretuin op ‘n olifant gery… en nooit weer daardie ondervinding vergeet nie. Nie lank daarna nie het dieselfde olilfant met mense op sy rug uit beheer geraak…. en aan die hardloop gegaan…. dit het my genees van ‘n olifant as vervoermiddel.
LikeLiked by 1 person
Ja olifante is soos mense. Intelligent en ook fyn besnaard met buie en geite en dit kan maklik in ‘n fiasco ontaard!
LikeLiked by 1 person
Wow gaan ook sy boeke lees! Waarmee kan ek begin?
LikeLiked by 1 person
As jy ‘n kindle het kan jy sy boeke in ‘n bundel kry. Weet net hy skryf en gebruik satire… humor, sarkasme ens en het sterk sieninge oor dinge. Nie almal se smaak nie. The Innocents Abroad is ‘n goeie boek om mee te begin. Ek is ‘n groot aanhanger van sy werk. Hoop jy vind hom ook so humoristies 😀
LikeLiked by 1 person