Ons netwerk bestaan uit:
Toortsie is op Potgooi beskikbaar by Podbean. Luister gerus wat sy daar te sê het.
Pinterest, met verskillende borde, soos: Hekel- en breipatrone, Boeke, Landbou, Banting, Resepte vir Inlê.
Toortsie se Faceboekblad gee skakels na oulike Afrikaanse bloginskrywings en ander artikels.
Toortsie se Bantingboerekos Faceboekblad gee inligting oor die resepteboek vir heerlike en maklike disse vir enige iemand wat die Lae Koolhidraat, hoë vet dieet volg. Die boek is in Afrikaans, sowel as Engels beskikbaar.
Toortsie is ‘n gekwalifiseerde Transformasie Gebedsbedienings Fasiliteerder. Hier is die Facebookbladsy.
Gaan loer gerus! Dalk sien jy iets interessants.
Groete
Toortsie
Ek weet nie hoe om jou eenkant te kontak nie, dus vra ek verskoning hiervoor….ek begin dink aan skryf na mense my al veertig jaar aanpor. Hier is so ‘n paar goedjies wat die pen kwytraak, ek aanvaar geen aanspreeklikheid vir die inhoud nie (hahaha). Kan jy dalk biki daarna kyk asb? Baie dankie
https://thingscapetown.blogspot.co.za/2016/10/trudie-trio-to-simon-town.html en https://thingscapetown.blogspot.co.za/2016/10/metrorail-making-mafutha-memories.html is voorbeelde, daar is ander ook
LikeLike
Is dit al jou skriffels? Ek sal kyk daarna. Maar jy skryf dan reeds! Of wil jy in boekvorm skryf?
LikeLiked by 1 person
nee, dis nie al nie, dis maar net ‘n voorbeeld. hier is ‘n ander op ‘n heel ander noot
https://lifemeaningtoday.blogspot.co.za/2016/10/what-on-earth.html
ek het nie eens ‘n kar nie maar skryf graag oor my liefde vir reis, het voorheen baie deur SA gereis. Menigmaal die pont getrek saam met wyle Oom Moxy Dunn ook!
LikeLike
Die koste van ‘n gedrukte boek is maar baie hoog as jy dit self wil uitgee en veral as dit in kleur gedruk is. Maar hoekom oorweeg jy nie ‘n Eboek met alles wat jy in Kaapstad kan doen nie? In volkleur met foto’s? Dalk by Amazon?
LikeLiked by 1 person
Ek wonder as jy dit saamstel en vir ‘n uitgewer wys of hulle nie sal belangstel nie?
LikeLike
Ja, ek kan dit doen as eBoek…..maar is dit goed genoeg??
LikeLike
Dalk ‘n goeie begin. Dis regtig groot uitgawe as jyself uitgee. Dan behou jy natuurlik alle regte. So jy moet kies of jy wil deur publiseerder wetk of nie. Vir my lyk dit oulik.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie 😆😍😀😇
LikeLike
‘n Eboek kan jy mos self doen, dan het jy geen kostes nie. Jy moet maar net kyk waar jy publiseer wat hulle voorwaardes is. Daar is baie oulike boeke beskikbaar wat jou kan help. En jy maak jou boek nie te duur nie sodat dit eers ‘naam’ maak. en BAIE adverteer.
Lees gou hier: Hierdie boek het ‘toevallig’ in my skoot beland en vir my baie gehelp.
https://toortsie.com/2015/08/11/selfpublikasie/
LikeLiked by 1 person
Aaaahh baie dankie!!
LikeLike
Ja, ek kan dit doen as eBoek…..maar is dit goed genoeg?? Wat ek skryf, bedoel ek.
LikeLike
Ek dink so. Jy moet bietjie oplees oor hoe om dit uit te gee.
LikeLiked by 1 person