Toortsie as Bantingspyskaart dag 8

Die kuiergaste is weg, ons het klaar rondgerits en nou kan ons weer meer normaal eet, wat normaal ook al beteken.

Ontbyt:

Roereier met kaas bo-oor uit Hier’s die Toortsie weer!

Tamatie

Middagete:

Kool-en hamslaai uit Hier’s die Toortsie weer!

Aandete:

Beesvleisroerbraai uit Toortsie se Bantingboerekos.

Lekker eet!

Toortsie

English Blog Posts

Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page

Toortsie se  Facebook page

Finesse Blogger of the week

Toortsie by Finesse: Die kleinkinders

Toortsie by Pinterest

Plaasakkomodasie by Riversdal, Wes-Kaap

Gesels saam, asseblief!