Ai, ek lees deesdae so min blogs, maar tog is dit lekker om ‘n slag ‘n lys bymekaar te maak van al die Afrikaanse Blogs (WordPress). In die ou dae toe ek begin het, kon ‘n mens by af.wordpress.com gekyk het. Daar het al die nuutste skrywes verskyn. En of Blik nog bestaan, is ek ook van onseker. Dankie, Una, jy het die vlammetie aangesteek wat aanleiding gegee het tot hierdie blog.
In hierdie lys het ek Afrikaanse blogs, ook blogs wat Afrikaans én Engels bevat, ook blogs van Afrikaanssprekendes wat in Engels skryf, ook van Engelssprekendes wat Afrikaans verstaan en by ons Afrikaanses lees, en dan wel ‘n paar oulike Engelse blogs wat ek volg. Jy is meer as welkom om oulike blogs wat jy volg, se skakels vir my in die kommentaar te sit. Ek sit dit graag by.
Abrie dink hardop
Adventuring into retirement
Alta Cloete
Always Anne
Amandaskrywer (Aduppie)
Annekind
Appeltjie
Be Blesstified
Begaafde kind Suid-Afrika
Bella la Vita
Binnekantoe
Bondelsgedages
Bontie se bloggery
Carmen Niehaus
Chessalee
Ciska Olivier
Cuppacinos en Latte
Daisy op die stoep
Dawid Brits
Dewetswild
Diakonos
Die lewe gebeur
Die lewegewer
Die venster
Dr Christa van Staden
Dr Eric Perry’s Blog
Dr Margaretha Montagu
Ek kan nie blog nie
Ekmyselff
Endless dreams and boundless imaginations
Enelda
Engelroeper
Fun with philosophy
Gerhard Scholtz se blog
Henry Meyer se blog
Hervormend
Hier blok ek
Hou van blou
Huilblog
I scrap 2
Jack Greeff Jnr
Kameel se gebabbel
Karin writes dangerously
Kekkelkoors
Koffiekuiers
Kouevuur
Kreukels en plooie
Kruger Theron Stories met Siel
Krummels en katkuite
Ilse Zietsman Blog
Leeshoekie
Letty-Ann se ervarings
Lief God grootliks
Loertoer
Lolla se goete
Lomi
Madeleine Venter
Medicine Mommy
Melanie Kroukamp
Met my hoed in my hand
Mevrou
Mnr Nel
My klaskamer
My silent voice/My stil stem
Natasja Franzen
Net ek
Net nog ‘n paar gedagtes
NG Kerk Nylstroom Oos
Nowathome
‘n Kruik vol jasmyn
Pajamas met sokkies
Penpunt
Perdebytjie se nes
Positief
Rusplekkies op my geloofspad
Safari Sunset
Sagte klippe
Sosiaal Digitaal
Tapestry of Thought
The DM
The travel lady in her shoes
Trommeltjie
Toortsie.com
Twee kinders later
Uit my pen
Una se gedagtes
SA Vryskutskrywers
Schalk Skryf
Seegogga se bloggie
Something over tea
Tannie Frannie
Virgo C
Vlindersag
Vuurklip
Wet and dusty roads
Woestynkind
Woordnoot
Woordwerke
Onthou, hierdie lys is nie in yster gegiet nie en kan gereeld aangepas word indien nodig. Sit vir my jou skakel in die kommetaar en ek sit dit by.
Toortsie
Like this:
Like Loading...
Related
Gepubliseer deur Toortsie
'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is...
A Flashlight whose light shines everywhere, even on places where it is not so comfortable.
Beskou all artikels deur Toortsie
Dankie hiervoor, Toortsie, ek sien ñ paar name wat ek defnitief gaan opsoek. Ons waardeer jou hulp!
LikeLike
Dankie vir jou ‘hint’.
LikeLiked by 1 person
Sjoe, dit was nou lekker. Hier is ñ hele paar mense wat ek nou gaan volg het!
LikeLike
Jou oulik!
LikeLiked by 1 person
Ah! Baie dankie hiervoor, Toortsie 🤗 Dit is ‘n lysie wat ek al lank voor soek hierdie. Toe ek begin blog het in 2015 het ek soms gewonder of ek nie dalk die enigste Afrikaanse blogger is nie 😅 Dankie ook vir die deel van my blog.
LikeLiked by 1 person
Ek hoop dit werk vir jou! Daar is nog heelwat, maar my tyd het eers ‘n bietjie opgeraak.
LikeLiked by 1 person
Hier is nog enetjie wat jy kan byvoeg: ‘n Kruik vol Jasmyn https://jansieblom.wordpress.com
LikeLiked by 2 people
Ek het so gemaak. Dankie!
LikeLiked by 1 person
Sjoe, baie dankie vir hierdie lys.
LikeLike
Dis ‘n groot plesier. Jy mag nog bysit!
LikeLiked by 1 person
Dankie hiervoor, Toortsie! Hier is nog bloggers:
Jack Greeff Jr: https://jackgreeffjr.wordpress.com/
Pieter Riedemann Safari Sunset: https://wordpress.com/read/feeds/102375559/posts/4611080679
Hennie la Grange Hervormend: https://wordpress.com/read/feeds/8918023/posts/4598572212
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, liewe Frannie. Ek sit hulle dadelik by.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir die moeite met die lys. Ek volg ook:
ciskaolivier.wordpress.com
koffiekuiers.wordpress.com
MsanKind.wordpress.com
Boekwurm van die Boland (altacloete.wordpress.com)
LikeLiked by 2 people
Baie dankie. Ek sal hulle graag bysit.
LikeLike
Baie dankie dat jy ons in hierdie uitgelese groep ingesluit het, Toortsie!
LikeLiked by 2 people
Maar julle is mos ook uitgelese!
LikeLiked by 1 person
❤
LikeLike
Baie dankie vir die lys van Blogs. Blik bestaan nog maar ek sien hulle het nie meer so baie WordPress blogs soos altyd nie. Jou beste manier om nou afrikaanse blogs te kry is om die etiketbladsye te volg. volg ook ‘n blog soos Sosiaal Digitaal by sosiaal.co.za vir nuus oor Afrikaanse musiek.
LikeLiked by 1 person
Dankie. Ek sit hulle by
LikeLike
Dankie Toortsie!!! Daar is ‘n hele paar interessante name wat ek beslis gaan opvolg.
LikeLiked by 1 person
Sjoe, jy het ons nou lekker bederf met so baie blogs – ek gaan beslis by ‘n paar inloer. Party dae wens ek om in my moedertaal te skryf … maar kyk, dan gaan daai klomp Camino stappers van oraloor die wereld darem nie gelukkig wees met my nie 😁.
LikeLiked by 1 person
❤️
LikeLiked by 1 person
baie dankie Toortsie, nou kan ek by ‘n paar nuwe plekke gaan lees….heeeeeeeeerlik
LikeLike
Dankie vir hierdie persent. Dit gaan my ‘n ruk besig hou.
LikeLike