Die naam van my plek. đ€ Dis ân storie, hoor! Ja, ek weet hy het al ân naam gekry. Dis nou my Rebusfonteinhuisie waarvan ek praat.
My dorpshuis se naam is Present. En ek hĂ©t mos Plesierig gekies vir Rebusfontein. Die Afrikaners is plesierig, dit kan julle glo. Hulle hou van partytjies … DĂs waar die fout dan kom! đ
My probleem is, ek sukkel om die naam te onthou. Julle weet dit mos! Net soos ek ook nie Alfonso se naam kon onthou nie en nou is hy op pad terug om met Camilla te trou, ewe met ân resepteboek onder die arm en ek weet steeds nie wat sy naam is nie!
So, ek het nou sĂł gedink: Kom ons praat sommer net van Toortsie se plek. Sommer net dit. Julle sal mos weet waar my plek is, dan nie? Rebusfontein is mos darem ook nie sĂł groot nie. Dis die huisie met die rooi deur en pot met rooi malvas op die stoep. Die een met die Bali-eend, op pad iewers heen op haar skiâs. Man, daar staan mos ân windmeul by die huisie en ân ou dikwielfiets, ân bycycle wat ek in NamibiĂ« gekoop het. Onthou julle?
As julle steeds onseker is, in die kampie wei ân donkie en ook Kameel se Blommetjiemelkkoei en haar kalfie!
Ag, ek weet julle sal dit kry. Maar as jy steeds twyfel, luister of jy nie musiek hoor kom uit ân huisie nie. Klavier en kitaarmusiek. Ja! Dis hy! Die kans is natuurlik goed dat ek aan die kuier is by iemand anders, maar as jy hier verbyloop en sien ek is tuis, kom in! Voel welkom! Jy hoef nie eers ân afspraak te maak nie. Kom net!
Toortsie van Toortsie se plek op Rebusfontein.
Volg al die Towerinne se skrywes op Inlinkz: https://fresh.inlinkz.com/party/942da9e9f0524c6b982439c66cceced1?visitor3
Ek wag vir jou!
Oe Toortsie, dit klink lekker.
LikeLiked by 1 person
Jaaaa, ek hou meer van hierdie naam! Onse Toortsie se plek! As jy wonder, vra net rond, jy sal haar altyd opspoor. Sy is sprankelend, absoluut opreg en eerlik, en net haarself. Mmmm, en sy hou van rooi, hoor.
LikeLiked by 1 person
En sy praat hard. Jy sal haar hoor.
LikeLike
đ€đ€đ€
LikeLiked by 1 person
Perfek.’Toortsie se plek’.Almal sal dadelik kliek dis jĂłĂș huisie!
LikeLiked by 1 person
Ek dink so. Geen verwarring behoort te kom daarmee nie.
LikeLike
Toortsie se plek pas perfek.
LikeLiked by 1 person
Dankie
LikeLiked by 1 person
In Huppelkind moet Huppel sĂȘ: ek is my oupa se Huppelkind van Aan die Beek van Krom en Skeef. (huisie en straat naam). Toortsie se Plek klink net so plesierig soos Plesierig.
LikeLiked by 1 person
Dankie. Ek sal dit makliker onthou en dit sal steeds ân plesierige plek wees.
LikeLiked by 1 person