Toortsie se Bantingspyskaart – Dag 3

Toortsie glo nie aan die vermorsing van kos nie en dit wat vandag oorbly, kan gewoonlik gehou word vir die volgende dag. Dit verlig die werklas baie as jy een maal genoeg maak en van die kos die volgende dag gebruik kan word.

Ontbyt:

Gebakte eiers met gerasperde kaas bo-oor gestrooi.

Tamatiewiggies.

Middagete:

Die oorskiet boontjies en kool-en appelslaai van die vorige dag, uit Toortsie se Bantingboerekos.

Aandete:

Gemengde groentebredie uit Toortsie se Bantingboerekos.

As nagereg: Aarbeiroomkaastert wat moontlik eers eendag in Toortsie 3 sal verskyn. Ek stel voor dat u intussen maar een van die ander soetighede in Toortsie se Bantingboerekos kan maak en geniet.

Peuselhappies deur die dag: Salami

Groetnis

Toortsie

English Blog Posts

Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page

Toortsie se  Facebook page

Finesse Blogger of the week

Toortsie by Finesse: Die kleinkinders

Toortsie by Pinterest

Plaasakkomodasie by Riversdal, Wes-Kaap

8 thoughts on “Toortsie se Bantingspyskaart – Dag 3

    1. O nee! Glad nie! Ek moet nou weer ‘n slag gewoonweg blog, maar dinge hardloop nou holderstebolder. Ekskuus dat ek julle nou met spyskaarte verveel, ek kry net soveel navrae! En ek kan nie spyskaarte opstel nie, ek werk mos nie so van ‘n program af nie. Nou skryf ek maar neer wat ek heeldag eet. Die bredie is bietjie vetterig, gedink ek sal julle die foto spaar!

      Like

            1. O beslis! ☺ Onthou, ek floreer op adrenalien ek moet net oppas, noudat ek ouer raak, moet ek tog maar bietjie stadiger . Ek kom nog iewers in die jaar in Pretoria ook draai. Sal jou laat weet.

              Like

Gesels saam, asseblief!