Wie het my betaal?

Iemand het op 30 Augustus geld in my rekening inbetaal vir ‘n boek. Die persoon het nie vir my kotakbesonderhede gestuur nie.
Ek het nou al verskeie kere op my facebookpage gevra, maar niemand het nog te voorskyn gekom nie.
Is dit dalk ‘n blogmaat wat die geld oorbetaal het? Indien wel, kontak my asseblief. Ek wil so graag die boek vir jou aanstuur.
Groetnis
Toortsie

2 thoughts on “Wie het my betaal?

Gesels saam, asseblief!