Toortsie se dankbaarheidsreis 18

Oeps! Dag 174 ontbreek. Dan is ek sommer net dankbaar vir elke persoon wat hierdie reis saam met my doen.

Toe ek as jongmeisie die eerste keer by my skoonouers se baie goeie vriende, oom Sias en tannie Lily kom, is daar bokant hulle voordeur ‘n bordjie: Ebenhaeser. (Tot hier toe het God ons gelei.) Nou die dag gaan sê ons vir die 89-jarige, bedlêende tannie Lily hello in die Kaap, en steeds hang Ebenhaeser bokant haar voordeur. ❤

‘n Lewe van dankbaarheid is regtig vol belonings.

Groetnis

Toortsie

Toortsie se dankbaarheidsreis 17

Hoe kom ‘n mens deur jou dag sonder ‘n tikkie dankbaarheid?

Groetnis

Toortsie

Toortsie se dankbaarheidsreis 16

Dankbaarheid is ‘n pragtige eienskap om te koester.

Groetnis

Toortsie

Toortsie se dankbaarheidsreis 15

Deur dankbaar te wees gee ons erkenning aan God, die gewer van alle goeie dinge.

Groetnis

Toortsie

Toortsie se dankbaarheidsreis 14

Groetnis

Toortsie

Toortsie by Finesse: Verrassend anders

Toortsie se Facebook Page

Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page

TPM Transformasie Gebedsbediening Bredasdorp en Riversdal Facebook Page

Toortsie’s English Blog Posts

Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal

Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif

Radio Tygerberg resensie