Toortsie se dankbaarheidsreis 15

Deur dankbaar te wees gee ons erkenning aan God, die gewer van alle goeie dinge.

Groetnis

Toortsie

2 thoughts on “Toortsie se dankbaarheidsreis 15

  1. Ek is saam met jou dankbaar. Dankbaar Vandag, omdat ek lewe. Vir nuwe dag, nuwe geleenthede, nuwe mense, nuwe hoop, vir die Woord. Die ou dinge is verby, dit het alles nuut geword. Vergeet wat agter jou is en strek jou uit na wat voor jou is, sê die Woord. My hart loop oor

    Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!