Oeps! Dag 174 ontbreek. Dan is ek sommer net dankbaar vir elke persoon wat hierdie reis saam met my doen.
Toe ek as jongmeisie die eerste keer by my skoonouers se baie goeie vriende, oom Sias en tannie Lily kom, is daar bokant hulle voordeur ‘n bordjie: Ebenhaeser. (Tot hier toe het God ons gelei.) Nou die dag gaan sê ons vir die 89-jarige, bedlêende tannie Lily hello in die Kaap, en steeds hang Ebenhaeser bokant haar voordeur. ❤
‘n Lewe van dankbaarheid is regtig vol belonings.
Groetnis
Toortsie
Uw manier van Bloggen, inspireert me om naar de toekomst toe mijn verhaal ook zo te doen.
Bedankt.
Vriendelijke Groet van uit De Lage Landen (De geboorteplaats van Uw voorouders)
Theo
LikeLike
Dis nou so mooi gedoen, Toortsie! Julle was/is ‘n pragtige paartjie…lieflike troufoto’s!
LikeLiked by 1 person
Dankie!
LikeLiked by 1 person