In die tagtigerjare

In opdrag van Una.

Indie tagtigerjare was ek ‘n student. Bok vir sports. Lawwigheid. Skoon lawwigheid.

Ek was ook ‘n bruid.

Kyk, ek en die dogtertjie het mekaar se hooftooisels op. 😂

Ek was ook swanger in die tagtigerjare.

En het die mamma geword van twee pragtige babatjies.

Groete

Toortsie

35 thoughts on “In die tagtigerjare

  1. That smile on all the pictures tells the story of someone that is very happy with who she is! Pragtige fotos Toorstie en nog steeds die bok vir sports!

    Like

Gesels saam, asseblief!