Die Meesterstuk

Die Meesterstuk ís ‘n meesterstuk. Ja, ek het reeds oor die boek geskryf toe ek so twee-derdes ver was met hom. Ek het hom vandag klaar gelees. Sjoe!

Al wat ek kan sê, is WOW!

Toortsie

Vir nog boekbesprekings, kliek HIER, of volg my by Pinterest.

10 thoughts on “Die Meesterstuk

      1. Na jou inskrywing het ek hom weer opgetel. Ek sukkel steeds, maar hou aan lees, want ek weet ek sal iets raaklees wat met my praat.

        Roman Velasco voel nie vir my vreemd nie, ek vind hom moeilik dalk omdat ek ook so kan wees. Haha!

        Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!