Dankie, Scrapy, vir die deel hiervan. Ek deel dit hier sodat ek dit weer maklik in die hande kan kry.
Nota aan myself: Dieman het geweldig gesukkel met blase onder sy voete, soveel so dat hy by ‘n dokter beland het en vir drie dae moes rus.
Toe koop hy vir hom trail runners en alles verander.
Hi Toortsie jy wil dalk jou tikfout regmaak
LikeLiked by 1 person
Laat ek dadelik gaan kyk. Dankie.
LikeLike
Hierdie een waardeer ek ekstra baie. Nogmaals dankie.
LikeLike
Ek is heel opgewonde oor die hele idee!
LikeLiked by 1 person
Ek hoop regtig dit gebeur! 😁
LikeLiked by 1 person
Ik heb een video gezien gister op you tube, erg mooi. Madonna met het lied Batuka. Misschien vind je dat mooi. Ik wel tenminste. Lieve groet,
LikeLiked by 1 person
My hele hart wil daar wees, op die roete, tree vir tree
LikeLike
Dalk eendag 😊
LikeLike
Sal ń wonderwerk kos
LikeLiked by 1 person
Jy moet gaan loop Toortsie – ek het dit gedoen en dit is onvergeetlik! Sit die datum neer en doen dit net.
LikeLiked by 1 person
Jaja ek gaan nog. Intussen lees ek solank op. Hoe ver het jy gestap?
LikeLike
Ek het die Portuguese Camino gestap van Porto af. Dis 240km tot by Santiago.
LikeLiked by 1 person
Ek het al na daardie roete ook gekyk. Is daar ook redelik herberge beskikbaar op daardie roete? Hoe lank het dit jou geneem?
LikeLike
Ja, ek het net in alberques geslaap en elke aand plek gekry. Ek het 10 dae gestap, maar sou bietjie meer tyd wou hê om die dorpies beter te verken.
LikeLiked by 1 person
Dankie dat ek jou so kon tap vir inligting. 😊
LikeLiked by 1 person