Toortsie se dankbaarheidsreis 13


Mense, ek weet dis al ou nuus, maar dit is bitter, bitter droog by ons.  Bid asseblief vir ons. 
Met ‘n biddag vir reën ervaar ons altyd ‘n samehorigheid, en ons as boere waardeer altyd elke persoon wat dit bywoon. 

Groetnis

Toortsie

Toortsie by Finesse: Die waarde van my bidboek.

Toortsie se Facebook Page

Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page

TPM Transformasie Gebedsbediening Bredasdorp en Riversdal Facebook Page

Toortsie’s English Blog Posts

Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal

Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif

Radio Tygerberg resensie

4 thoughts on “Toortsie se dankbaarheidsreis 13

Gesels saam, asseblief!