Toortsie se dankbaarheidsreis 16

Dankbaarheid is ‘n pragtige eienskap om te koester.

Groetnis

Toortsie

Toortsie se dankbaarheidsreis 13

Mense, ek weet dis al ou nuus, maar dit is bitter, bitter droog by ons.  Bid asseblief vir ons. 
Met ‘n biddag vir reën ervaar ons altyd ‘n samehorigheid, en ons as boere waardeer altyd elke persoon wat dit bywoon. 

Groetnis

Toortsie

Toortsie by Finesse: Die waarde van my bidboek.

Toortsie se Facebook Page

Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page

TPM Transformasie Gebedsbediening Bredasdorp en Riversdal Facebook Page

Toortsie’s English Blog Posts

Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal

Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif

Radio Tygerberg resensie

Toortsie se dankbaarheidsreis 12

Dr Perry Asks: ‘Is Gratitude overrated?

Vir baie mense mag dit oorbeklemtoon en onnodig voel. Ek is van nature geneig tot dankbaarheid en dink nie ek neem sommer goed as vanselfsprekend aan nie. Vandat ek begin het om daagliks op Facebook iets te skryf waarvoor ek dankbaar is, het my oë egter oopgegaan en besef ek dat die dankbare persoon wat ek gedink ek ek is, maar net eintlik dankbaar was vir ‘n druppel in die emmer. Daar is soveel meer om voor dankbaar te wees!

Dis lewensverrykend, lewensveranderend. Om ‘n lewe van dankbaarheid te leef, maak die druk op jou skouers soveel minder. Jy begin die wêreld met ander oē te sien.

Groetnis,

Toortsie

Toortsie by Finesse: Die waarde van my bidboek.

Toortsie se Facebook Page

Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page

TPM Transformasie Gebedsbediening Bredasdorp en Riversdal Facebook Page

Toortsie’s English Blog Posts

Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal

Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif

Radio Tygerberg resensie

Toortsie se dankbaarheidsreis 11

Ons het soveel om voor dankbaar te wees.

Groetnis

Toortsie

Toortsie by Finesse: Elke dogtertjie se droom.

Toortsie se Facebook Page

Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page

TPM Transformasie Gebedsbediening Bredasdorp en Riversdal Facebook Page

Toortsie’s English Blog Posts

Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal

Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif

Radio Tygerberg resensie

Toortsie se dankbaarheidsreis 10

Die doel van my dankbaarheidsreis is suiwer selfsugtig: Sodat ek elke dag iets vind om voor dankbaar te wees. Daarom sal baie van my dankbaarheidsitems vir daardie dag iets wees wat juis dan in my lewe gebeur.

Dit was Goeie Vrydag: