Dr Perry Asks: ‘Is Gratitude overrated?‘
Vir baie mense mag dit oorbeklemtoon en onnodig voel. Ek is van nature geneig tot dankbaarheid en dink nie ek neem sommer goed as vanselfsprekend aan nie. Vandat ek begin het om daagliks op Facebook iets te skryf waarvoor ek dankbaar is, het my oë egter oopgegaan en besef ek dat die dankbare persoon wat ek gedink ek ek is, maar net eintlik dankbaar was vir ‘n druppel in die emmer. Daar is soveel meer om voor dankbaar te wees!
Dis lewensverrykend, lewensveranderend. Om ‘n lewe van dankbaarheid te leef, maak die druk op jou skouers soveel minder. Jy begin die wêreld met ander oē te sien.
Groetnis,
Toortsie
Toortsie by Finesse: Die waarde van my bidboek.
Toortsie se Facebook Page
Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page
TPM Transformasie Gebedsbediening Bredasdorp en Riversdal Facebook Page
Toortsie’s English Blog Posts
Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal
Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif
Radio Tygerberg resensie