My solitude

Solitude, the one thing most people need. The one thing I have, sometimes even more than I can handle! 🙂 You know, you can get addicted to it!

I share with you some photos of our farm. When I go for a walk, this is what I see. It’s me, my dog and my thoughts. I’m going to miss it!

uitkyk_2016-35 uitkyk_2016-8 uitkyk_2016-7 uitkyk_2016-6 uitkyk_2016-4 uitkyk_2016-3 uitkyk_2016-2 foto-by-toortsie-12-belewenis

Best wishes

Toortsie

English blog posts

Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page

Toortsie se  Facebook page

Finesse Blogger of the week

Finesse: Op jou merke!

Toortsie by Pinterest

Toortsie by LCHF E-zine: Oorvol, maar steeds honger

Foto’s: Photography by Lize, behalwe die heel laaste foto van die sonsondergang.

31 thoughts on “My solitude

  1. Ek glo elke plek het sy eie goeie goed. ‘n Mens moet dit net gaan soek. Hierdie prentjies is sooo pragtig. Maar jy sal sien dat jou nuwe plek nou weer ander goeie goed het wat weer ni op die plaas moontlik is ni.

    Like

    1. O beslis! My hele lewe lank het ek nog altyd dit wat ek het, aangegryp. Die beste daarvan gemaak.
      Ek hou daarby dat God hierdie geleentheid oor ons pad gestuur het. Daarom is dit mos die beste vir my.
      Ek hoor reeds dat daar Saterdae ‘n klompie mense is wat graag in Heuningberg gaan stap. 🙂
      Alle goeie dinge kom tot ‘n end. Dit maak die deur oop vir nuwe goeie dinge. 🙂

      Liked by 1 person

      1. maar somehow, as jy ouer word, dwaal die gedagtes in die verlede en herinneringe. en ek weet hulle se jy moet vorentoe kyk, maar dis baie lekker om ook in die verlede rond te kuier.

        Like

  2. Yep, jy gaan dit mis maar daar gaan weer ander mooi dinge oor jou pad kom. Daar tussen die mielielande was die mooiste maar die mooiste sonsondergange…. het dit nog nooit weer hier in die stad gesien nie…. maar ek het weer ander goed hier gevind wat ek nie daar gehad het nie. Sê maar weer vir die soveelste keer sterkte 🙂

    Like

Gesels saam, asseblief!