Toortsie se Bantingboerekos – Winkels wat dit aanhou

 

COVER

Hierdie boek bevat vinnige, maklike en gewone Bantingresepte vir gewone huise met gewone bestanddele. Dis meer as net ‘n resepteboek. Ek vertel ook my eie storie, hoe ek Banting beleef, waarmee ek sukkel, waarmee ek goed doen. Enige persoon kan hierdie kos geniet, Banters én Nie-Banters.

Die boek het 140 bladsye en kos R209 per boek.

 

1) Die boek is beskikbaar by:

 

AGULHAS:

Suidpunt Potpourri

image

 

 

BARRYDALE:

The Country Pumpkin

10336672_487465314717200_3523642401175533598_n

 

BELLVILLE, DURBANVILLE, BRACKENFELL

In die Bellville/Durbanville area het Leona Neethling boeke in voorraad en in die Brackenfell-area het Dienkie van Zyl voorraad. Kontak my asseblief indien u in daardie area woon en ‘n boek benodig, ek sal vir u hulle kontaknommers verskaf.

 

BLOEMFONTEIN

SALON HI T’S, BLOEMFONTEIN

 

BREDASDORP:

Cape Agulhas Tourism

kaap-agulhas-toerisme

 

Bredasdorp Square – Eat, Sleep, Shop

302460_425887857456855_2051252212_n

Mozarts

6953_505625172824685_1945059298_n

 

 

 

DE RUST:

Doornkraal padstal

12512774_222558441437713_349723180382230228_n

Mooikaroo

Mooikaroo De Rust

 

GANSBAAI EN PEARLY BEACH:

Koekeloer Geskenkwinkel

koekeloer gansbaai

 

 

HEIDELBERG (Kaap):

Delish

483847_167921263358441_243714773_n

 

 

KLERKSDORP

PNA Matlosana

 

KROONSTAD

KROON BOEKE

 

MALMESBURY:

Kontreispens

Kontreiwinkel, Malmesbury

 

ROBERTSON:

ALNA verkoop boeke op Robertson. Kontak my vir haar kontakbesonderhede indien u ‘n boek wil koop.

RIVERSDAL:

La Belle Restaurant en Deli (op N2)

 

SOMERSET-WES:

Cylnor Apteek

 

STRUISBAAI:

Felicity’s Fashions (langs OK)

 

 

SWELLENDAM:

PNA

12510236_795008263937730_2557932557834294535_n

 

WINDHOEK

The Book Den 

Windhoek Book Den

c/o Hosea Kutaku Avenue & Puccini Street, Windhoek, Namibia

https://www.facebook.com/Windhoek-Book-Den-473377446016860/

 

 

3) Direkte bankoorplasing (EFT):

CAPITEC: MA Burger

Rek nr: 145 600 1815

Takkode: 470010

Gebruik u naam as verwysing en stuur asb bewys van betaling aan madeleburger@gmail.com

R209 per boek, plus R40 posgeld = R249
Posgeld bly R40 ongeag hoeveelheid boeke.

Indien u verkies dat ek dit met Postnet moet stuur, is die koste R100.

 

 

U kan ons faceboekbladsy, Toortsie se Banting Boerekos,  volg, vir die nuutste inligting.

Kliek hier vir al die bloginskrywings wat ek oor Banting en Bantingkos skryf.

Volg my Pinterest vir Bantingresepte wat ek orals raakloop.

Groetnis,  Toortsie

The English, Toortsie’s Banting Bash is available now. Order HERE

 

Advertisements