Keuses…keuses…keuses

My boek is tans by die grafiese kunstenaar. Ag, dit is lekker as die een deur ná die ander so oopgesluit word. Ek geniet elke oomblik!

Kyk net al die moontlike voorblaaie …

1) Watter een trek jou?

2) Watter een, dink jy, roep my?

Toortsie