Tag Archives: Here

God beskerm nie net nie

Vir só lank al konsentreer ek daarop, bid ek daarvoor, dat God my vreesloos moet maak om Sy Woord te verkondig, selfs al is daar dalk die gevaar van verwerping, vervolging, wat ook al. Ek konsentreer daarop dat God my moet versterk … Lees voort

Rate this:

Posted in Boeke en flieks, Geleefde Christenskap | Tagged , , , | 7 Kommentaar

Wat tik mense by die soekenjins in om by hierdie blog uit te kom?

Wat tik mense in om by ons blog uit te kom? “Mondelinge onderwerpe”. Lank gelede het ek geskryf oor onderwerpe waaroor ek as kind moes praat. 40 Jaar later het dit sekerlik baie verander. Ek voel mondelingonderwerpe moet op laerskoolvlak binne die … Lees voort

Rate this:

Posted in Blogging, Die lewe, Hoe om 'n blog te begin, Verskeidenheid Onderwerpe | Tagged , , , , , , | 11 Kommentaar

Ja, ek was al daar

Op ‘n bloginskrywing vra ek: “Was jy al só moedeloos dat jy nie weet watter kant toe nie, dat die enigste iets wat jy oor het, is om op jou knieë, huilend, voor God te buig?” Hierdie bloginskrywing trek nogals … Lees voort

Rate this:

Posted in Geleefde Christenskap | Tagged , , , , | 6 Kommentaar