Tag Archives: Bantingresepteboek

Verwag groot verrassings met Toortsie 2!

Terwyl Cindy-Lee dag en nag werk om die bladuitleg van Toortsie se tweede Bantingresepteboek, Hier’s die Toortsie weer!, te voltooi, het ek begin met die finale goedkeuring van die bladsye. Mense! Dis iets uit ‘n ander wêreld! Dis nuut. Dis vars. Dis … Lees voort

Rate this:

Posted in Banting, LCHF | Tagged | 17 Kommentaar

127 bloginskrywings

Hoe vorder boek 2? Hoe lank voor boek 2 uitkom? Wanneer kom boek 2 uit? Dis die vrae wat ek nou gereeld kry. Ag, dis lekker vrae, dit voel of die mense belangstel. So, hoe vorder die boek? Daar gebeur ‘n klomp … Lees voort

Rate this:

Posted in Banting, LCHF | Tagged | 17 Kommentaar