Tag Archives: Banting; Suiwel in Banting

Suiwel raak al hoe belangriker in my dieet

Alhoewel suiwel ‘n toelaatbare produk in die Hoë Vet Lae Koolhidraat dieet is, gaan daar tog baie keer waarskuwings op daarteen. Die rede is dat melk wel ook baie koolhidrate bevat, sê hulle. Hierdie melkboer se kind was nog nooit … Lees voort

Rate this:

Posted in Banting, LCHF, Kosdinge, Verslanking | Tagged | 13 Kommentaar