Ons netwerk

Ons netwerk bestaan uit:

Toortsie is op Potgooi beskikbaar by Podbean. Luister gerus wat sy daar te sê het.

Pinterest, met verskillende borde, soos: Hekel- en breipatrone, Boeke, Landbou, Banting, Resepte vir Inlê.

Toortsie se Faceboekblad gee skakels na oulike Afrikaanse bloginskrywings en ander artikels.

Toortsie se Bantingboerekos Faceboekblad gee inligting oor die resepteboek vir heerlike en maklike disse vir enige iemand wat die Lae Koolhidraat, hoë vet dieet volg. Die boek is in Afrikaans, sowel as Engels beskikbaar.

Toortsie is ‘n gekwalifiseerde Transformasie Gebedsbedienings Fasiliteerder. Hier is die Facebookbladsy.

Gaan loer gerus! Dalk sien jy iets interessants.

Groete

Toortsie

12 thoughts on “Ons netwerk

  1. Ek weet nie hoe om jou eenkant te kontak nie, dus vra ek verskoning hiervoor….ek begin dink aan skryf na mense my al veertig jaar aanpor. Hier is so ‘n paar goedjies wat die pen kwytraak, ek aanvaar geen aanspreeklikheid vir die inhoud nie (hahaha). Kan jy dalk biki daarna kyk asb? Baie dankie
    https://thingscapetown.blogspot.co.za/2016/10/trudie-trio-to-simon-town.html en https://thingscapetown.blogspot.co.za/2016/10/metrorail-making-mafutha-memories.html is voorbeelde, daar is ander ook

    Like

    1. Die koste van ‘n gedrukte boek is maar baie hoog as jy dit self wil uitgee en veral as dit in kleur gedruk is. Maar hoekom oorweeg jy nie ‘n Eboek met alles wat jy in Kaapstad kan doen nie? In volkleur met foto’s? Dalk by Amazon?

      Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!