Category Archives: Toortsie’s Low Carb Stories on Fridays

Congratulations, Prof Timothy Noakes!

 (Picture of article that was published in ‘Die Burger’, 22 April 2017) Dear Prof Tim Noakes, we are proud of you! Congratulations! Thanks to you the health of so many people were changed, myself included. Thank you for your courage … Lees voort

Rate this:

Posted in English Blog posts, Kosdinge, Toortsie's Low Carb Stories on Fridays | Tagged , | 14 Kommentaar

Oorvet – Vetsugtig – Morbidly obese

Ons kyk gisteraand op TV na ‘n program van ‘n oor-oorvet persoon en die pad wat sy gestap het, die hulp wat sy gaan inroep het, die operasie wat sy ondergaan het en haar pad van herstel. Aan die einde … Lees voort

Rate this:

Posted in Kosdinge, Toortsie's Low Carb Stories on Fridays, Verslanking | Tagged , , | 16 Kommentaar

Verslawing oorwin?

Op 19 Oktober 2015 het ek gebieg oor my skaalverslawing, hoe ek dit probeer afleer het en totaal gefaal het. Nou, twee en ‘n driekwart jaar sedert ek begin het met die Bantingleefstyl, wil ek versigtig optimisties sê, ek dink … Lees voort

Rate this:

Posted in Toortsie's Low Carb Stories on Fridays, Verslanking | Tagged , | 29 Kommentaar

Meer vet beteken nie olierig nie

Baie mense dink dat as ‘n mens sê Banting is ‘n hoë vet dieet, dat kos vetterig is en gril dan. Eers kon ek nie besef hoekom hulle gril nie, want my hoër vet kosse is nie vetterig nie. Dis … Lees voort

Rate this:

Posted in Kosdinge, Toortsie's Low Carb Stories on Fridays, Verslanking | Tagged , | 6 Kommentaar

Boksies kos

By tye vra iemand my van boksies of sakkies voorafbereide kos waarop staan dat dit vir die Lae Koolhidraatdieet geskik is. Dan voel ek vreeslik simpel, want gewoonlik weet ek nie daarvan nie. Die rede is: Toe ek in Julie … Lees voort

Rate this:

Posted in Kosdinge, Toortsie's Low Carb Stories on Fridays, Verslanking | Tagged , | 16 Kommentaar