Category Archives: Toortsie se dagstukkies op Sondae

As ‘n deel van die liggaam swaarkry

Of ons nou praat van die kerk, of die gemeente, of selgroep, of dorp of stad of gemeenskap, noem maar op, saam maak die ‘groep’ ‘n liggaam. In 1 Kor 12 beskryf Paulus die liggaam met sy baie dele, elkeen … Lees voort

Rate this:

Posted in Geleefde Christenskap, Huwelik en Verhoudings, ouers van volwasse kinders -ouerleiding, Ouerskap en ouerleiding, Toortsie se dagstukkies op Sondae | Tagged | 8 Kommentaar

‘n Lieflike geur

Fil 4:18: ‘Julle gawe is voor God ‘n offer met lieflike geur, vir Hom aanneemlik en welgevallig. ‘ Wanneer ons die boodskap van God vir ander uitdra en hulle die Goeie Nuus hoor, is dit soos wanneer ‘n mens parfuum … Lees voort

Rate this:

Posted in Geleefde Christenskap, Toortsie se dagstukkies op Sondae | Tagged , , | 7 Kommentaar

Die vreugde van die Opstanding

Paulus skryf, dat as Jesus nie opgestaan het nie, ons geloof niks beteken nie. Alles gaan oor die Opstanding! Jesus is gekruisig, Hy het ‘n onmenslike lyding deurgegaan. Ek dink nie ons kan ons enigsins indink wat dit behels het … Lees voort

Rate this:

Posted in Geleefde Christenskap, Toortsie se dagstukkies op Sondae | Tagged | 12 Kommentaar

Wat as?

Ek het twee fobies: ‘n Spinnekopfobie en ‘n vuurfobie. Die spinnekopfobie weet ek nie waarvandaan sy oorsprong is nie, die vuurfobie wel. Ek was vyf jaar oud toe ons bure hulle grond verkoop het. Die aand ná hulle trek weggelaai … Lees voort

Rate this:

Posted in Geleefde Christenskap, Toortsie se dagstukkies op Sondae | Tagged , , , , , | 24 Kommentaar

Vas in die lydenstyd

Ons is in die lydenstyd waar ons die laaste dae van Jesus Christus op aarde herdenk. In hierdie tyd is hy versoek, vervolg, verloon, verraai. Hy het die slegste dinge denkbaar deurgegaan terwyl Hy presies geweet het wat op Hom … Lees voort

Rate this:

Posted in Geleefde Christenskap, Toortsie se dagstukkies op Sondae | Tagged , | 10 Kommentaar