Verslawing

Verslawing is iets waarin ek baie belangstel oor persoonlike redes en waaroor ek al baie geskryf het. Dit is juis met my betrokkenheid by ‘n persoon in rehabilitasie wat ek seker een van die insiggewendste praatjies (lesings) denkbaar gehoor het.  Dit was daardie dag wat ek besef het dat ek ook tekens van verslawing toon. Ek is … Lees meer Verslawing

Rate this: