Wat share ons?

Ek gun vir elke persoon om op facebook of blog of waar ook al te skryf en te “share” wat hulle wil, maar vergun my ‘n oomblik om my opinie te gee. Hiermee veroordeel ek niemand wat die goed deel nie, dis net my opinie. Publisiteit is ‘n wonderlike woord. Dis iets wat enige besigheidseienaar, … Lees verder Wat share ons?

Rate this: