My eerste skooldag opstel
Ek sien dat my bloginskrywing oor my eerste skooldag, baie aandag trek. WordPress het toe ook vir my die geheim gedeel: Iewers moet iemand hieroor ‘n opstel skryf! Liewe tiener, hier is nou jou kans om daardie storie te vertel wat jy nog altyd wou vertel! Moenie ‘n internetstorie afskryf of enige iemand anders vra … Lees meer My eerste skooldag opstel