Liefdestale

Ja, die vuurtjie onder die pot is dooierig, maar daar trek nog ‘n rokie! Daar is nog ‘n kans dat daar weer ‘n vlam kan kom!! Volgens Gary Chapman in Vyf tale van die liefde is 5 hoof liefdestale, naamlik Woorde wat opbou; Gehaltetyd; Geskenke; Diensbaarheid; en Fisieke Aanraking. Dit is die taal waarin ons … Lees verder Liefdestale

Rate this: