toortsie.com
Jou stem
Karen writes dangerously skryf oor jou stem. Dat ons elkeen se stem verskil en dat dit juis belangrik is in vandag se tye waar almal so streef om ‘in’ te wees. Terseldertyd streef baie van ons gelu…