Free E-book!

Special offer! Fifty people can download the e-book, Toortsie’s Banting Bash! for free! Get yours today! Use the coupon number, TF45D for your free copy. 
Once the first 50 copies are downloaded, they are on sale for $5, or R80. It can be downloaded in all formats at Smashwords.com.
Toortsie’s Banting Bash is also available as a printed book at madeleburger@gmail.com. Feel free to contact me.

Download it HEREhttps://www.smashwords.com/books/view/1081230

Toortsie

5 thoughts on “Free E-book!

    1. Dis ‘n groot plesier. Dis mos dieselfde as jou Toortsie se Bantingboerekos.
      Oor die aflaai na al die verskillende formate – dis mos ‘n Smashwords ding. As jy file oplaai, dan vra dit jou odmf jy dit na almal wil laat aflaai. Ek doen net niks daar nie. Hul doen dit self. 😁
      Het jy Smashwords se Style Guide? Dit verduidelik stap vir stap.

      Like

      1. Het gedink dis die Engelse een vir Bantingboerekos. Dis makliker vir my om dit aan die hand daarvan aan hierdie Ingelse te vertel. Jong ek het mos heel in begin by Smashwords gepubliseer toe hul nog nie so mooi uitgestryk was nie. Lyk of hul baie verandering gemaak het na die tyd. Sal maar net eendag rustig moet gaan sit. My een boek het nie al die aflaai skakels nie en ek sukkel om dit te doen. Dis egter nie so belangrik nie. As my volgende deel reg is sal ek seker verder gaan.

        Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s