Nie my ouma nie!

Die maatjie is nie heeltemal tevrede met waarmee die tannie die klomp wil besighou nie. Dis boring.

Op ‘n stadium kan hy dit nie meer hou nie. “Tannie is boring.”

En so ‘n rukkie later kan sus dit ook nie meer hou nie. “Hoekom sê jy my ouma is boring?” kom dit kwaai uit haar mond.

Nie my ouma nie. No ways.

Toortsie

16 thoughts on “Nie my ouma nie!

  1. Dis wonderlik dat sy so vir haar ouma opkom. Ek het geleer by die kinders in my klas, dat wanneer hulle eintlik jaloers is (soos op die maatjie se nie-boring ouma), maak hulle dit negatief af. Hierdie ouma is beslis nie boring nie.

    Liked by 1 person

    1. Jip. Dis ‘n ou kindjie vir wie ek baie lief is en hy vir my. Hy kuier gewoonlik alleen by my. Ek dink dit was moeilik om skielik die derde in die ry te wees en dathy maar net graag sy ou stempeltjue ook wou afdruk.

      Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s