A judge decided – Helen Fenwick

A Judge Decided -Helen Fenwick

A Judge Decided

Ek het hierdie boek al in die begin van 2021 gekoop, maar nou eers daarby uitgekom om dit te lees. En wat ‘n boek is dit nie!

Die storie is gebaseer op ‘n ware verhaal. ‘n Eers gelukkige huwelik loop op die rotse en daar is kinders betrokke. ‘n Lang en ongemaklike geveg begin rondom die toesig en voogdyskap van die kinders.

In hierdie boek lees ek hoe selfsugtig mense soms kan raak. Ek sien ook hoe weerloos mense soms kan wees. Maar die meeste van alles sien ek wat liefdevolle ondersteuning van familie kan doen.

Ek is baie bly dat ek hierdie boek gelees het. Dit is uitstekend geskryf en lees lekker en gemaklik. Ek het die geheime boodskappe van die voëls baie geniet.

Toortsie

A Judge Decided

4 thoughts on “A judge decided – Helen Fenwick

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s