Die opdrag: Fokus op pienk uit die verlede. Die foto moet ‘n vierkant wees. (As ek dit reg verstaan)

#Imagine is ‘n tienersaamtrek wat jaarliks op ‘n paar plekke in die land gebeur. Altans, dit was voor Covid. Dan kom duisende tieners in die land byeen en loof die Here, kry lering oor verskeie onderwerpe, ook hoe om pyn te hanteer. Innerlike pyn.
Ek was al ‘n paar keer by #Imagine betrokke – om kos uit te deel en om stukkende tienerharte met liefde aan te raak.
Ek is baie opgewonde oor #Imagine en dit is my wens dat dit binnekort weer sal kan gebeur.
Want ons jeug is ons toekoms. En as ons ons toeners ignoreer, mors ons met ons toekoms. Ons land het pragtige tieners. Kom ons koester hulle.
Toortsie
Dis so belangrik om daardie jongmense te koester. Hoop jul kan weer begin dis baie belangrik.
LikeLiked by 1 person
Ek hoop regtig ook so. Ek dink ons dorp het wel verlede jaar ‘n mini-#Imagine gehou vir ‘n uur en in die buitelug. Nie so ‘n massabyeenkoms nie.
LikeLiked by 1 person
Dis goed om te hoor.
LikeLiked by 1 person
You have understood the challenge correctly – a fabulous pink square, and what a wonderful time for all the teenagers
LikeLiked by 1 person
Thank you
LikeLiked by 1 person
Kom ons kyk of hie4die kommentaar werk. Ek moes weer log in en follow en weet nie wat anders nie, maar ek glo dis nou reg
LikeLiked by 1 person
Ja dur hwr gewerk! Dankie. Ek glo jy lewer n baie belangrike bydrae by imagine en ek hoop dit kan voortgaan
LikeLiked by 1 person
As dit ooit weer gebeur kan jy ook kom help. Die kinders kom in strome in hulle honderde vir hulp en almal gelyk.
LikeLike
Ek bevraagteken my bevoegdheid
LikeLike
Beslis nie. Jy hou my hand dan so mooi vas!
LikeLike