Keto-sendeling

binnekantoe

In die middel van die streng fase 5 Covid 19 inperking sit hy op ‘n dag af apteek om sy chroniese medikasie te gaan afhaal. Hy keer met vyf bokse pille huiswaarts en besluit net daar, genoeg is genoeg en te veel is te veel. As hy sy kind wil ken as volwassene is dit nòù die tyd om iets daaraan te doen.

In dieselfde tyd kom inligting oor die Keto-eetplan oor sy pad. Die Youtube-kanale van veral Dr Ken Berry, dr Eric Berg en dr Boz baan die weg vir ‘n nuwe reis. Sy vrou koop sommer vinnig in op die idee – dis dalk net die oplossing vir haar prikkelbare derm! En om eerlik te wees, die middeljare het haar metabolisme wreedaardig vermoor. Vir die eerste keer in haar lewe sukkel sy met haar gewig, met ronde wangetjies en bultende magie as bewys daarvan. Die tweetjies ‘bant’ weliswaar…

View original post 626 more words

One thought on “Keto-sendeling

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s