toortsie.com
Wat ‘n positiewe benadering!
Iets wat nog altyd my belangstelling trek, is verslawing. Dit wat kenners oor verslawing te sê het. Want ek is mos suikerverslaaf. Kosverslaaf. En ek is doodernstig hieroor. Ek het dit jare gelede …