Uiteindelik is hulle hier!

Jaaaa! Die boeke het uiteindelik gekom! Yessss! En ek sit en pakkies opmaak. Vir Koringberg. En vir Hopetown. En Australië …

Jaaaa! Regte, egte boeke! My eie een boekie het mos al ‘n rukkie gekede gelom en ek werk tog te lekker daaruit. Die foto’s is mooi, die uiteensetting pragtig, duidelike skrif wat mens maklik kan lees selfs al lê die boek op die toonbank terwyl jy staan en werk, die resepte is eenvoudig en maklik om te volg en die kos is heerlik!

Dit kan direk by my bestel word of by Bidorbuy.

Toortsie

22 thoughts on “Uiteindelik is hulle hier!

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s