'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is...
A Flashlight whose light shines everywhere, even on places where it is not so comfortable.
Beskou all artikels deur Toortsie
10 thoughts on “Tankwa-Karoo”
Lieflike foto’s en beskrywende name maar ai, lyk my Yamaha het in die hek geduik!😝
Pragtige foto’s! En die name, hoe beskrywend is van hulle nie – Sterretjiesberg 👏. Ons het so ‘n maand terug deur die Tankwa gereis en in ‘n plekkie met die naam Skoorsteenberg gebly en alles aan hierdie dorre plek het my hart gesteel … die ooptes, sonsondergange, stilte … net mooi verby!
Lieflike foto’s en beskrywende name maar ai, lyk my Yamaha het in die hek geduik!😝
LikeLiked by 1 person
Omtrent! 😁
LikeLike
Wonderlik!
LikeLiked by 1 person
Al daardie ruimte en die hemel wat so groot is en, ja, daardie wonderlike name!
LikeLiked by 1 person
Dis die oulikste name
LikeLiked by 1 person
Mooi wereld daardie, anders maar besonders
LikeLiked by 1 person
Oeeee, dis ongelooflik mooi!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie
LikeLike
Pragtige foto’s! En die name, hoe beskrywend is van hulle nie – Sterretjiesberg 👏. Ons het so ‘n maand terug deur die Tankwa gereis en in ‘n plekkie met die naam Skoorsteenberg gebly en alles aan hierdie dorre plek het my hart gesteel … die ooptes, sonsondergange, stilte … net mooi verby!
LikeLiked by 1 person
Ek het gesien dat jy geskryf het daaroor en sal beslis nog gaan lees. Ons was by Wupperthal ook, waar julle gestap het.
LikeLike