Ek dink mos in liedjies. So hier is jou kans. Wat wil jy graag van my weet? Nie moeilike vrae oor liedjies nie, maar byvoorbeeld watter kleur my sitkamerstel is of hoeveel kinders het ek. Dan moet ek probeer om met ‘n liedjie te antwoord. Uitdaging sluit môremiddag 12 uur.
En as daar van die ander blogmaats is wat dieselfde waagmoed aan die dag wil lê, maak so.
Toortsie
Mmm, dis nou iets anders. Watter kleur is jou gewildste kleur om aan te trek?
LikeLiked by 1 person
Die rooirokbokkie. Ons gaan mos heelaand sokkie.
LikeLike
Netso! Ek het self nooit gesokkie nie maar wel tydens die hoërskool sokkies toesig gehou. Heel opwindend. Altyd ‘n paar wat wil wegglip vir ander dinge as dansies.
LikeLiked by 1 person
Ja ek het ook heelaand gedans. 😁
LikeLike
Ek het daarvan gehou om Oujaarsaand saam met my suster haar man na dans te gaan. Hy was baie geduldig en n voorslag danser waarmee ek lekker gedans het.
LikeLiked by 1 person
Al wat sleg was toe ek nog nie ‘n kêrel gehad het nie was dat jy ‘n muurblommetjie moes wees en hoop iemand vra jou vir ‘n dans. Toe ek eers my man ontmoet het was dit heerlik.
LikeLike
Ongelukkig het my man gladnie gedans nie al was hy mal oor boeremusiek.
LikeLiked by 1 person
Mmm wat het jy om te eet?
LikeLiked by 1 person
Ek hou van braaivleis, rugby, sonneskyn en Chevrolet. (Onthou jy?)
LikeLike
Ja ek onthou goed!
LikeLiked by 1 person
Wat verkies jy – see of bos?
LikeLiked by 1 person
Eerste keuse -Under the sea, under the sea … maar, dit reën in Tsitsikamma … wat sal ek kies? 🧐😘
LikeLiked by 1 person
Waar vind jy die meeste vrede?
LikeLiked by 1 person
Elke aand langs die groen koringlande …
LikeLike
Bravo Toorts!!!
LikeLiked by 1 person
Wat was die laaste mooi iets wat jy vir iemand gesê het
LikeLiked by 1 person
Ek is baie lief vir jou. (Min Shaw)
LikeLike
😊
LikeLike
Dis so ‘n oulike idee. Net jammer ek sien dit nou eers…
LikeLiked by 1 person
Jy mag maar vra as jy wil. 😁
LikeLike
Ek wil. Wat is vir kosbaar van die plaaslewe?
LikeLiked by 1 person
As ek moeg word vir die lewe in die stad, lok my die wandelpad
In die veld pluk ek ‘n wandelstaf van die naaste doringboompie af en sing my wandellied
en sing my-y wa-ndel- lied!
O,
Ek hou van ons bome en berge en strome …
en
Laat my langs die heide wandel
waar die heideboompies groei …
LikeLike
Nou verlang ek ook na die veld!
LikeLiked by 1 person
🙂
Vandag 3 en ‘n kwart uur gestap hier in ons berg agter ons dorp. 15 km.
Nou is ek moegerig. Gaan nie môre weer die berg aandurf nie. Hopelik gaan my man fietsry.
LikeLike
Wow. Lekker fiks nè!
LikeLiked by 1 person
Ek geniet dit baie.
LikeLike
Ek ry nie fiets nie. Dan bly ek tuis.
LikeLike
😀😀😀 strategies slim!
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLike