Dankie liewe blogmaats en vriende

Vir soveel mense wat vir ons gebid het, baie baie dankie. Dit gaan besonder goed met my ma. Vir diegene wat nie weet nie, my 92-jarige ma het haar heup gebreek. Eintlik het dit gebeur as gevolg van osteoperose. Hul het vanoggend geopereer. ‘n Pen ingesit. Dit gaan goed met haar. Ek is so dankbaar!

Toortsie

11 thoughts on “Dankie liewe blogmaats en vriende

Gesels saam, asseblief!