Aardwolf tot Ystervark

Hierdie is die boek waarvan ek in my vorige bloginskrywing skryf. Aardwolf tot Yservark deur Riëtte Conradie is beslis ‘n boek om by jou te hê as jy in die wilduin of enige wildpark in Suid-Afrika beweeg. Dit is propvol baie interessante inligting en enige iets waaroor jy skielik mag wonder, word hierin beantwoord.

Toortsie

4 thoughts on “Aardwolf tot Ystervark

Gesels saam, asseblief!