b | l | o | u | w | i | l | d | e | b | e | e | s | e | o |
k | a | j | b | g | d | f | r | o | o | i | b | o | k | p |
o | h | a | i | e | t | e | r | m | a | g | o | g | l | r |
e | i | k | k | a | t | r | n | j | a | l | a | a | i | a |
d | j | k | a | m | e | e | l | p | e | r | d | b | p | d |
o | n | a | k | o | p | n | l | u | i | p | e | r | d | s |
e | a | l | n | l | m | o | e | h | a | a | s | o | a | k |
b | g | s | r | o | s | s | e | l | a | n | d | o | s | r |
e | a | w | i | l | d | t | u | i | n | d | e | i | s | o |
r | p | y | t | i | g | e | m | s | b | o | k | k | i | k |
g | i | u | v | f | w | r | h | i | e | n | a | a | e | o |
s | e | b | r | a | y | m | e | e | r | k | a | t | n | d |
k | a | u | b | n | b | o | b | b | e | j | a | a | n | i |
i | e | f | d | t | j | b | o | s | b | o | k | k | m | l |
l | g | f | m | u | i | s | h | o | n | d | m | n | u | o |
p | h | e | i | v | o | l | s | t | r | u | i | s | i | p |
a | s | l | a | n | g | r | s | t | u | v | w | e | l | a |
d | b | l | o | u | a | a | p | e | h | g | f | e | d | b |
i | j | l | m | y | s | t | e | r | v | a | r | k | o | p |
a | d | a | s | s | i | e | w | o | r | s | b | o | o | m |
w | i | l | d | e | h | o | n | d | e | f | g | e | h | i |
b | d | v | l | a | k | v | a | r | k | j | k | i | l | m |
Vind en omkring die volgende woorde:
- olifant
- wildtuin
- leeu
- sebra
- renoster
- buffel
- kameelperd
- slang
- luiperd
- klipdassie
- bobbejaan
- rooikat
- eland
- rooibok
- nagapie
- jakkals
- muishond
- ietermagog
- gemsbok
- meerkat
- njala
- otter
- ystervark
- volstruis
- bergskilpad
- koedoe
- seekoei
- blouwildebees
- bosbok
- krokodil
- hiena
- uil
- blouaap
- haas
- worsboom
- wildehond
- vlakvark
- dassie
Met komplimente van toortsie.com
Sjoe jy’s oulik. Ek hou van sulke woordsoeke.
LikeLiked by 1 person
Ek wou dit vir my kleinkinders doen, maar dink dis ‘n bietjie moeilik.
LikeLike
Jy moet net minder woorde en dan groter letters in jou raaisel gebruik. Ek doen altyd die kinders se blokraasels voor ek die volwasse raaisels doen elke week. Kinders hou daarvan.
LikeLiked by 1 person
Ja ek dink ek kan dit nog verander sodat dit vir hulle werk. Ek wil gou hierdie een druk en seker maak dit het reg oorgedra na WordPress.
LikeLiked by 1 person
Groot pret, dankie Toortsie!
LikeLiked by 1 person
😝
LikeLike
Mens noem dit wildtuinkoors. Verskriklike erge siekte. Dit laat ‘n mens hallusineer.
LikeLiked by 1 person
En daar is net een medisyne wat daarvoor werk!
LikeLiked by 1 person
Jy verstaan!
LikeLiked by 1 person
Geniet die Wildtuin!
LikeLiked by 1 person
Oeeeeeee kannie wag nie!
LikeLiked by 1 person
Hoe wonderlik. Jy maak raaisels vir die kleinkinders se besoek aan die wildtuin en ek skryf vir my kleintjies ‘n kort verhaal. Hulle sal hierdie raaisel geniet – ek het 🙂
LikeLiked by 1 person
Was daar nie foute in nie?
LikeLike
Ek het baie van die diere gevind, maar het nie deur die hele lys gegaan nie 🙂
LikeLiked by 1 person
Ek h noggie tyd gejry om al d woorde te soek nie maar ek het 2x perd gekry,( dali deel v kameelperd of perdeby- sal later soek. Sulke speletjies is lekker!
LikeLiked by 1 person
Wed jy het groot pret gehad met die opstel hiervan
LikeLiked by 1 person
Ja, het toe weer ‘n makliker een opgestel met net 10 woorde.
LikeLike
Wow! Dankie. Dis nou lekker!
LikeLiked by 1 person
Het jy dit gespeel? 🤓
LikeLike
Nee, skoon vergeet. Was baie bly daaroor! 💗
LikeLiked by 1 person