San sê: Skryf die letters neer en maak soveel woorde daarmee as wat jy kan. Elke letter mag slegs een keer gebruik word, behalwe k, wat twee keer genoem word.
Letters: b,l,k,k,s,t,e,i,o,u
blikskottel x
Blik
Blok
Blou
Blikke
Blokke
Bloue
Klok
Lou
Ou
Kloek
Klou
Lei
Bek
Bout
Bos
Lok
Lek
Boek
Soek
Koek
Kous
Kouse
Kousie
Kuis
Buis
Luis
Tuis
Sukkel
Sokkie
Lokke
Lokkie
Nou gaan ek slaap. Toortsie
Gee-wiz, jy het omtrent ‘n klomp woorde.
LikeLike
Ek is seker daar is nog baie! Dis nou as jy wakker lê
LikeLike
Gelukkig kry ek dit steeds reg om aan slaap te raak nadat ek wakker geword om ‘n draatjie te loop. Selfs vroegoggend draai ek om en stop my brein se dinkery sommer net daar. Weet nie hoe lank ek dit nog gaan regkry om nie op te staan of lig aan te sit om te lees of skryf nie.
LikeLiked by 1 person
Eintlik is my reël dat ek nie voor ek gaan slaap, moet publiseer nie. Eerder in die oggend. Anders sukkel ek om aan die slaap te raak.
LikeLike
Ek het begin om nie saans op my laptop te werk nie. Dit werk nogal maar dan mis ek uit op antwoorde wat dan ook maar goed is. Ek werk mos nie meer nie. Ek mag maar my dag gebruik om op die rekenaar te werk.
LikeLiked by 1 person
Lekker!!!
LikeLiked by 1 person
Het ek dit gemis?
LikeLike