As iemand anders jou resepte gebruik

So droom ek dat een of ander baie bekende resepteboekskrywer twee van my resepte uit my Boek DRIE, Toortsie 3, is dit nie?, in haar resepteboek gebruik. Sy gee vir my die nodige erkenning, alles. Nooi my na die bekendstelling van die boek. Wonderlik! Ek voel ‘chuffed’.

Tot ek besef …

Boek drie is nog nie uitgegee nie!

So WAAAAAARRRRR het sy dit gekry? MMMMMMMMMMM?

En toe word ek wakker.

Toortsie

17 thoughts on “As iemand anders jou resepte gebruik

      1. Is so en veral met die internet mense steur hul nie aan kopieregte nie. Gister op my blog n aanmoning gekry dat daar goed is wat ek nie mag gebruik nie! Was met gister se versie. Kon nie sien wat verkeerd was en het weer probeer en dit het deur gegaan. Ek vermoed dis die prentjie wat ek by gesit het wat dalk die probleem was omdat ek nie n erkenning gegee het nie.

        Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!