Nee! Hier is net tèveel opwinding vir een week, wat nog te sê een dag?
So tussen die kosmakery deur klop die koerier aan my deur …

Net mooi ‘n jaar nadat ek begin skryf het. Vanaf 1 November 2019 tot 22 Oktober 2020.
Toortsie
Skyn, liggie, skyn!

Baie bly vir jou!! Geluk
LikeLike
Baie dankie
LikeLiked by 1 person
Dis wonderlik – soos om ‘n nuwe baba in mens se arms te hou. Veels geluk!
LikeLiked by 1 person
Dankie. Oeee dis baie lekker.
LikeLiked by 1 person
Baie geluk, dit is ‘n baie groot mylpaal
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Christa. 🙂
LikeLike
Baie geluk Toortsie, ek is so baie bly vir jou en saam met jou. Geniet dit!
LikeLiked by 1 person
BAie dankie liewe Engelroeper.
LikeLike
Baie geluk Toortsie jy is voorwaar n formidabele vrou “doet zo voort”
LikeLiked by 1 person
Baie baie dankie. Ek waardeer die groot woorde.
LikeLike