Voorlesings uit my kinderjareboek

Ek doen voorlesings uit my boek, My kinderjare met betrekking tot vandag.

My kinderjare – met betrekking tot vandag. Madelé Burger

Die voorlesings is op Soundcloud en kan hier geluister word:

Episode 1

Episode 2

Episode 3

Episode 4

Episode 5

Episode 6

Op hierdie Facebookblad sal ek elke keer die skakel deel van ‘n nuwe episode.

Groete

Toortsie

15 thoughts on “Voorlesings uit my kinderjareboek

    1. Hello, om een of ander rede het ek nie hierdie kommentaar gesien nie. Ek stuur boeke oorsee, maar tans, met Covid, is dit regtig moeilik. Ek is besig om die boek na ‘n e-boek te verwerk en ek wonder of dit nie makliker sal wees nie?
      Wanneer sy weer SA toe kom, kan jy laat weet, dan besorg ek dit vir haar hier en sy kan dit dalk vir jou saambring? Of as iemand van België hier kom kuier, kan ek ‘n plan maak.

      Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!