Ek doen voorlesings uit my boek, My kinderjare met betrekking tot vandag.

Die voorlesings is op Soundcloud en kan hier geluister word:
Op hierdie Facebookblad sal ek elke keer die skakel deel van ‘n nuwe episode.
Groete
Toortsie
Skyn, liggie, skyn!
Ek doen voorlesings uit my boek, My kinderjare met betrekking tot vandag.
Die voorlesings is op Soundcloud en kan hier geluister word:
Op hierdie Facebookblad sal ek elke keer die skakel deel van ‘n nuwe episode.
Groete
Toortsie
Toortsie,
Ik heb een nieuwe buurvrouw afkomstig uit Zuid-Afrika.
Jouw boek dat je geschreven hebt over recepten, kan dat ook besteld worden van hier in België?
Zij had daar wel interesse in.
Groetjes
Theo
LikeLike
Hello, om een of ander rede het ek nie hierdie kommentaar gesien nie. Ek stuur boeke oorsee, maar tans, met Covid, is dit regtig moeilik. Ek is besig om die boek na ‘n e-boek te verwerk en ek wonder of dit nie makliker sal wees nie?
Wanneer sy weer SA toe kom, kan jy laat weet, dan besorg ek dit vir haar hier en sy kan dit dalk vir jou saambring? Of as iemand van België hier kom kuier, kan ek ‘n plan maak.
LikeLiked by 1 person
Bedankt,
Maar ik zal haar vandaag haar mail-adres vragen en dan aan jou doorgeven.
Dan kunnen jullie rechtstreeks met mekaar contact nemen.
Zuid-Afrikanen onder mekaar 👍😊
Groetes
Theo
LikeLike
Nounet jou eerste voorlesing geluister. Dis te heerlik om jou te hoor gesels oor dit wat na aan jou hart is. Uitstekend gedoen.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie. Dis ‘n nuutjie vir my.
LikeLike
Dis baie opwindend om so nuwe ding te doen en jy kom baie goed reg. Ek lief natuurlik ook jou erre wat jy so rol terwyl jy praat.
LikeLiked by 1 person
Dankie. Ek bry soos die Overbergse koringboere.
LikeLike
Presies! Dis vir my pragtig. Klomp Engelse kan gladnie die erre sê nie.
LikeLiked by 1 person
My kleintongetjie werk oortyd. 😊
LikeLike
Haha, oulik man.
LikeLiked by 1 person
Dit was nou heerlik om jou stem te hoor, geniet die luister na jou boek. Sien uit na die volgende voorlesings
LikeLiked by 1 person
Dankie. Die derde een is al daar.
LikeLike
Ek het jou voorlesings pas ontdek en gaan tyd maak om daarna te luister! Baie kreatief!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie. Jy’s welkom! 😊
LikeLiked by 1 person