Ja, ek weet ‘n mens mag nie oor jou kinders spog nie. Eintlik moet jy mos blykbaar nie eers van hulle praat nie. Maar jammer, vandag oortree ek al die reëls. Want ek kan. En ek mag. Want ek is die mamma.
Kyk ‘n bietjie hierdie pragtige bloginskrywing: https://the-edit.co.za/martjie-sews/?fbclid=IwAR0gyhNzOhuSMXvLHG-S_bUDku8lXBmwYudcINWtuIdcpLHcwJ68vslyXiU
Dis my meisiekind van wie hulle praat! Ja! En ek is die supertrots ma. Jammer, ek kan nie help nie. Ek is trots. Verskriklik trots. En dis nie om te brag nie, glad nie. Ek kan net nie help nie, dit borrel sommer oor.


Alle eer aan die Here.
Toortsie
Haar Facebookpage waar jy al die mooi klere kan sien wat sy maak: https://www.facebook.com/martjiesews
Pst. Jy kan musiek neem ook by haar. Selfs oor die internet! 🙂 Sy is jollie oulik, hoor! Sy speel klavier, kitaar, blokfluit en dwarsfluit en het ‘n lisensiaat in twee van daardie instrumente.
Martjie is ‘n inspirasie! Dit vloei deur die are.
LikeLike
Ag sy is. 🙂
LikeLike
Jy mag maar spog – sy is ‘n vrou van vele talente. Nes haar ma.
LikeLiked by 1 person
Net dankbaar Hester.
LikeLike
Jy mag maar spog vriendin, sy is bie oulik.
LikeLiked by 1 person
😊❤️
LikeLike
Jy is so reg! As dit met mamma se kinders goed gaan, glimlag haar hart! Sy is pragtig
LikeLiked by 1 person
Dankie Bondels.
LikeLike
Bravo!
LikeLiked by 1 person
❤️
LikeLike
Ek sou ook gespog het. Sy doen wat my ma haar hele lewe lank gedoen het; en sy is reg jy werk baie hard.
LikeLiked by 1 person
Jip. Haar mamma het dit ook gedoen, net op kleiner skaal. 😁
LikeLiked by 1 person
Hoekom mag mens nie met jou kinders spog as jy net die waarheid praat nie, Toortsie!? Jy het alle reg om trots te wees hoor! Ek mag jou meisiekind nog baie meer seen ervaar vorentoe.
LikeLike
Baie dankie.
LikeLiked by 1 person
Ja nee dis beslis baie om trots op te wees. Jy mag maar spot want alles is waar wat jy se. Die appel Val nie ver van die boom af nie.
LikeLiked by 1 person
Dankie
LikeLiked by 1 person
Ja nee dis beslis baie om trots op te wees. Jy mag maar spog want alles is waar wat jy se. Die appel Val nie ver van die boom af nie.
LikeLiked by 1 person
Ja nee, ek ondersteun jou siening en jy kan met reg trots wees! x
LikeLiked by 1 person
Dankie
LikeLike
Die appel en die boom…sy het haar ma se energie. Natuurlik mag mens met jou kinders spog – hulle is so verstommend oulik!
LikeLiked by 1 person
Haar pa het ook baie energie en ondernemingsgees. 😊❤️
LikeLiked by 1 person
Wow pragtig goed wat sy maak. Jy moet spog dis jou moederlike plig😁
LikeLiked by 1 person
Dankie!
LikeLike