Sale! Uitverkoping!

Toortsie’s Banting Bash, my recipe book for every one that love nice, tasty and easy food, is on sale now for R140 each. The normal price was R195. You may order it from Bidorbuy.

Toortsie’s Banting Bash has rich and tasty recipes that is suitable for the Banting and Keto lifestyles. Anyone who loves tasty food would love this book. The recipes uses ordinary ingredients that normally is in an ordinary home.

Get your’s while stock lasts.

Dis slegs die Engelse Toortsie’s Banting Bash wat tans te koop is vir R140 elk. Die twee Afrikaanse boeke, naamlik Toortsie se Bantingboerekos en Hier’s die Toortsie weer is steeds te koop teen R175 elk. Al hierdie boeke is te koop by Bidorbuy.

Toortsie

20 thoughts on “Sale! Uitverkoping!

  1. so het ek lank ddiw opskrifte in d koerant gelees oot die watwrgate en gewonder wat fout was met hulle en hoekom daar n skandaal was. Het iwmand watwe gesteek? het die een boer gekeer dat die ander boer watwr kry? Tot ek eendag due artikel gelees het….

    Liked by 1 person

  2. Haha nou het ek eers weer jou en Seegogga se gesprek gelees oor “Watergate” skandaal!
    Ek dink ek moet suster Tina vra om jou tweede boek te koop en dan stuur jy dit vir my. Klink dit nie na n goeie plan nie? Ek het mos jou eerste boek reeds so dit gaan nie help om hom in engels te koop nie. (Fluister nog nie vir Tina ingelig nie!)

    Liked by 1 person

    1. Dit klink na ‘n goeie plan as jy wil. Boek 2 is net in Afr, maar jy verstaan mos Afr, né?
      Boek kos R175, ongelukkig is hy nie op spesual nie. Die posgeld is mos maar net kwaai oorsee.
      Jy kan kyk op Bidorbuy as jy regkom, anders kan ons weer Paypal probeer. Ek sal dit vir jou pos, net weer gaan uitvind wat dit kos, maar dit was laas by die R200 vir posgeld toe ek gevra het. As jy egter weet van Suid-Afrikaners wat kom kuier, kan ek dit vir hulle stuur om saam te bring, dan spaar jy die posgeld.

      Like

Gesels saam, asseblief!