Toortsie’s Banting Bash, my recipe book for every one that love nice, tasty and easy food, is on sale now for R140 each. The normal price was R195. You may order it from Bidorbuy.
Toortsie’s Banting Bash has rich and tasty recipes that is suitable for the Banting and Keto lifestyles. Anyone who loves tasty food would love this book. The recipes uses ordinary ingredients that normally is in an ordinary home.
Get your’s while stock lasts.
Dis slegs die Engelse Toortsie’s Banting Bash wat tans te koop is vir R140 elk. Die twee Afrikaanse boeke, naamlik Toortsie se Bantingboerekos en Hier’s die Toortsie weer is steeds te koop teen R175 elk. Al hierdie boeke is te koop by Bidorbuy.
Toortsie

toe dog ek mos jy moet erens n saal huur en ek wonder watter stelletjies afgetrap het en wie dan nou nog moet trou…
LikeLiked by 1 person
Seegogga? Waarvan praat jy? Het jy gedink ek het ‘n saal gehuur? 🙂
LikeLiked by 1 person
voor ek gelees het, ja!
LikeLiked by 1 person
Almal is gelukkig getroud!
LikeLiked by 1 person
Ek het nou titel verander. 😁
LikeLiked by 1 person
mooi! nou weet ons in watter taal om te lees
LikeLiked by 1 person
so het ek lank ddiw opskrifte in d koerant gelees oot die watwrgate en gewonder wat fout was met hulle en hoekom daar n skandaal was. Het iwmand watwe gesteek? het die een boer gekeer dat die ander boer watwr kry? Tot ek eendag due artikel gelees het….
LikeLiked by 1 person
😂
LikeLike
ag tog. WatERGATE! Ek is so bly jy is baie slim
LikeLiked by 1 person
Nou kliek ek ook eers!
LikeLike
o. bietjie minder slim maar nog baie ok
LikeLike
Sommer BAIE minder slim, ek weet nie wat in die nuus aangaan nie.
LikeLike
watergatewas jare gelede toe jy nog klein was en ek jonk. Ek het vergeet hoeveel jonger jy as ek is. google dit maar
LikeLike
Ek het onthou dat daar so ‘n skandaal was. Waaroor dit gegaan het, weet ek nie. 🙂
LikeLike
spul Engelse ministers en n callgirl. Ek ken self nie die detail nie
LikeLiked by 1 person
Haha nou het ek eers weer jou en Seegogga se gesprek gelees oor “Watergate” skandaal!
Ek dink ek moet suster Tina vra om jou tweede boek te koop en dan stuur jy dit vir my. Klink dit nie na n goeie plan nie? Ek het mos jou eerste boek reeds so dit gaan nie help om hom in engels te koop nie. (Fluister nog nie vir Tina ingelig nie!)
LikeLiked by 1 person
Dit klink na ‘n goeie plan as jy wil. Boek 2 is net in Afr, maar jy verstaan mos Afr, né?
Boek kos R175, ongelukkig is hy nie op spesual nie. Die posgeld is mos maar net kwaai oorsee.
Jy kan kyk op Bidorbuy as jy regkom, anders kan ons weer Paypal probeer. Ek sal dit vir jou pos, net weer gaan uitvind wat dit kos, maar dit was laas by die R200 vir posgeld toe ek gevra het. As jy egter weet van Suid-Afrikaners wat kom kuier, kan ek dit vir hulle stuur om saam te bring, dan spaar jy die posgeld.
LikeLike
Sal bietjie by Tina hoor eers. Sy wil graag vir my iets stuur. Dis hoekom ek gedink het dat sy dit vir my kan doen.
LikeLike
Regso. Jy kan net laat weet. Ek kan dit dsn tot by Tina stuur en sy kan dit by haar pakkie sit. Ek sal ook net weer by die poskantoor hoor wat dit kos.
LikeLike
Dankie. Sal laat weet.
LikeLiked by 1 person